Jaarboeke

Spaans: Intermediêr (4) 321


 
Modulekode SPN 321
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module gee ’n verdere oorsig van Spaanse grammatika om sodoende taalvaardigheid te bevorder en lê klem op die interaktiewe komponent van die taal naamlik geskrewe en gesproke interaksie. Dit bied ook inleiding tot die Spaanse literatuur. Hierdie module voldoen aan die vereistes vir 'n vlak B2.2 van die “Common European Framework of Reference for Languages”.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes SPN 311
Kontaktyd 4 besprekingsklasse per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences